Jakobus 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Moenie net hoor wat die woord sê nie, maar doen ook wat dit sê,+ want anders sal julle julleself met valse redenasies bedrieg. Jakobus 4:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie, is dit vir hom ’n sonde.+
22 Moenie net hoor wat die woord sê nie, maar doen ook wat dit sê,+ want anders sal julle julleself met valse redenasies bedrieg.