Psalm 118:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Geseënd is die een wat in die naam van Jehovah kom.+ Ons seën julle uit die huis van Jehovah. Matteus 23:38, 39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Kyk! Julle huis sal verlate word.*+ 39 Want ek sê vir julle: Julle sal my van nou af glad nie sien nie totdat julle sê: ‘Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom!’”+
38 Kyk! Julle huis sal verlate word.*+ 39 Want ek sê vir julle: Julle sal my van nou af glad nie sien nie totdat julle sê: ‘Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam kom!’”+