13 Gaan dan en leer wat die volgende beteken: ‘Ek wil hê dat julle genade moet betoon, nie dat julle offerandes bring nie.’+ Want ek het nie gekom om regverdige mense te roep nie, maar sondaars.”
17 Toe Jesus dit hoor, het hy vir hulle gesê: “Mense wat sterk is, het nie ’n dokter nodig nie, maar mense wat siek is, het wel. Ek het nie gekom om regverdige mense te roep nie, maar sondaars.”+