Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 17:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hy het vir hulle gesê: “Omdat julle so min geloof het. Want ek verseker julle: As julle geloof het wat so groot soos ’n mosterdsaadjie is, sal julle vir hierdie berg sê: ‘Gaan van hier af soontoe,’ en dit sal gaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”+

  • Matteus 21:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Jesus het vir hulle gesê: “Ek verseker julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle nie net doen wat ek aan die vyeboom gedoen het nie, maar selfs as julle vir hierdie berg sê: ‘Lig jouself op en gooi jouself in die see,’ sal dit gebeur.+

  • Markus 11:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Ek verseker julle: As iemand vir hierdie berg sê: ‘Lig jouself op en gooi jouself in die see,’ en hy nie in sy hart twyfel nie maar geloof het, sal dit vir hom so gebeur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel