Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 9:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar toe die Fariseërs dit sien, het hulle vir sy dissipels gevra: “Hoekom eet julle leermeester saam met belastinggaarders en sondaars?”+

  • Lukas 5:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Die Fariseërs en hulle skrifgeleerdes het by sy dissipels begin kla en gevra: “Hoekom eet en drink julle saam met belastinggaarders en sondaars?”+

  • Lukas 15:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En die Fariseërs sowel as die skrifgeleerdes het aanhoudend gekla en gesê: “Hierdie man verwelkom sondaars en eet saam met hulle.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel