-
Matteus 25:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Daarna het die een wat die twee talente ontvang het, vorentoe gekom en gesê: ‘Meester, u het vir my twee talente gegee. Kyk, ek het nog twee talente bygekry.’+ 23 Sy meester het vir hom gesê: ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf! Jy was getrou oor ’n paar dinge. Ek sal jou oor baie dinge aanstel. Wees bly saam met jou meester.’
-