Matteus 21:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe die hoofpriesters en die skrifgeleerdes die wonderlike dinge sien wat hy doen, sowel as die seuns wat in die tempel uitroep: “Red asseblief die Seun van Dawid!”+ het hulle kwaad geword.+ Johannes 12:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die Fariseërs het dus onder mekaar gesê: “Sien julle? Ons bereik absoluut niks nie. Kyk! Die hele wêreld het agter hom aan geloop.”+
15 Toe die hoofpriesters en die skrifgeleerdes die wonderlike dinge sien wat hy doen, sowel as die seuns wat in die tempel uitroep: “Red asseblief die Seun van Dawid!”+ het hulle kwaad geword.+
19 Die Fariseërs het dus onder mekaar gesê: “Sien julle? Ons bereik absoluut niks nie. Kyk! Die hele wêreld het agter hom aan geloop.”+