11 Wanneer hulle julle voor openbare vergaderinge, regeringsamptenare en owerhede bring, moet julle nie bekommerd wees oor wat julle moet sê om julle te verdedig of hoe julle dit moet sê nie,+ 12 want die heilige gees sal julle in daardie selfde uur die dinge leer wat julle moet sê.”+