Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 12:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Sê vir die Israeliete: ‘As ’n vrou swanger word* en aan ’n seun geboorte gee, sal sy sewe dae onrein wees, net soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer.+

  • Levitikus 12:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Sy moet vir die volgende 33 dae aanhou om haar van die bloed te reinig. Sy mag aan niks heiligs raak nie, en sy mag nie in die heiligdom inkom totdat die dae van haar reiniging verby is nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel