Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Almal wat my sien, spot my.+

      Hulle skud hulle kop terwyl hulle met my spot en sê:+

       8 “Hy het hom aan Jehovah toevertrou. Laat Hy hom verlos!

      Laat Hy hom red as Hy so lief is vir hom!”+

  • Matteus 27:42, 43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 “Hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie! Hy is Koning van Israel.+ Laat hom nou van die folterpaal* afkom en dan sal ons in hom glo. 43 Hy het op God vertrou. Laat Hy hom nou red as Hy hom wil hê,+ want hy het gesê: ‘Ek is God se Seun.’”+

  • Markus 15:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het hom ook onder mekaar bespot en gesê: “Hy het ander gered, maar hy kan homself nie red nie!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel