Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Toe het God gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ wat soos ons sal wees.*+ En laat hulle gesag hê oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde rondbeweeg.”+

  • 1 Korintiërs 8:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 is daar in werklikheid vir ons net een God,+ die Vader,+ uit wie alles is en vir wie ons lewe.+ En daar is een Here, Jesus Christus, deur wie alles is,+ en deur wie ons lewe.

  • Kolossense 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 want deur middel van hom is alle ander dinge in die hemel en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge,+ of dit nou trone of heerskappye of regerings of owerhede is. Alle ander dinge is deur hom en vir hom geskep.+

  • Hebreërs 1:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Maar nou, aan die einde van hierdie dae, het hy met ons gepraat deur middel van ’n Seun,+ wat hy as erfgenaam van alles aangestel het+ en deur wie hy die dinge in die hemel en die dinge op die aarde gemaak het.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel