Matteus 13:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Hulle het begin struikel* as gevolg van hom.+ Maar Jesus het vir hulle gesê: “’n Profeet word oral geëer, behalwe in sy tuisgebied en in sy eie huis.”+ Markus 6:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar Jesus het vir hulle gesê: “’n Profeet word oral geëer, behalwe in sy tuisgebied en onder sy familielede en in sy eie huis.”+ Lukas 4:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe het hy gesê: “Ek sê vir julle dat geen profeet in sy tuisgebied aanvaar word nie.+
57 Hulle het begin struikel* as gevolg van hom.+ Maar Jesus het vir hulle gesê: “’n Profeet word oral geëer, behalwe in sy tuisgebied en in sy eie huis.”+
4 Maar Jesus het vir hulle gesê: “’n Profeet word oral geëer, behalwe in sy tuisgebied en onder sy familielede en in sy eie huis.”+