Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Party van die skrifgeleerdes en die Fariseërs het hom toe geantwoord en gesê: “Leermeester, laat ons ’n teken sien.”+

  • Markus 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het hy diep gesug* en gesê: “Hoekom wil hierdie geslag ’n teken hê?+ Ek verseker julle: Geen teken sal aan hierdie geslag gegee word nie.”+

  • Johannes 2:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Daarom het die Jode vir hom gevra: “Watter teken kan jy vir ons gee+ om te bewys dat jy die reg het om hierdie dinge te doen?”

  • 1 Korintiërs 1:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want die Jode vra vir wonderwerke+ en die Grieke soek na wysheid,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel