-
Eksodus 33:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Ek sal ook doen wat jy vra, want jy geniet my goedkeuring, en ek ken jou by naam.”
-
-
Eksodus 33:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Maar hy het bygevoeg: “Jy kan nie my gesig sien nie, want geen mens kan my sien en lewe nie.”
-