Johannes 6:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As enigiemand van hierdie brood eet, sal hy vir ewig lewe. Die brood wat ek sal gee, is in werklikheid my vlees sodat die wêreld kan lewe.”+
51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As enigiemand van hierdie brood eet, sal hy vir ewig lewe. Die brood wat ek sal gee, is in werklikheid my vlees sodat die wêreld kan lewe.”+