Johannes 5:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jesus het vir hom gesê: “Staan op! Tel jou slaapmat* op en loop.”+ 9 En die man het onmiddellik gesond geword, en hy het sy slaapmat* opgetel en begin loop. Daardie dag was die Sabbat,
8 Jesus het vir hom gesê: “Staan op! Tel jou slaapmat* op en loop.”+ 9 En die man het onmiddellik gesond geword, en hy het sy slaapmat* opgetel en begin loop. Daardie dag was die Sabbat,