28 Nadat Jesus hierdie woorde gesê het, was die skare verstom oor die manier waarop hy geleer het,+29 want hy het hulle geleer soos iemand wat gesag het,+ en nie soos hulle skrifgeleerdes nie.
22 En hulle almal het goeie dinge oor hom begin sê, en hulle was verstom oor die aangename woorde wat uit sy mond gekom het,+ en hulle het gevra: “Is hy dan nie ’n seun van Josef nie?”+