Johannes 5:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Daarom het Jesus vir hulle gesê: “Ek verseker julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie, maar net wat hy die Vader sien doen.+ Want alles wat daardie Een doen, doen die Seun ook net so.
19 Daarom het Jesus vir hulle gesê: “Ek verseker julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie, maar net wat hy die Vader sien doen.+ Want alles wat daardie Een doen, doen die Seun ook net so.