Matteus 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 In daardie dae het Johannes+ die Doper in die wildernis van Judeʹa kom preek+ Matteus 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 en hulle is deur hom in die Jordaanrivier gedoop,*+ en hulle het hulle sondes openlik bely.