10 Eliʹsa het ’n boodskapper na hom toe gestuur om vir hom te sê: “Gaan was jou sewe keer+ in die Jordaanrivier,+ en dan sal jy gesond word, en jy sal rein wees.”
14 Toe het hy sewe keer in die Jordaanrivier onder die water gegaan,* net soos die man van die ware God gesê het.+ Daarna het sy vel gesond geword, soos die vel van ’n klein seuntjie,+ en hy het rein geword.+