Lukas 10:38, 39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 En op hulle reis het hy in ’n sekere dorpie ingegaan. Hier het ’n vrou met die naam Marta+ hom as ’n gas in haar huis ontvang. 39 Sy het ook ’n suster met die naam Maria gehad, wat by die Here se voete gaan sit en luister het na wat hy gesê het.*
38 En op hulle reis het hy in ’n sekere dorpie ingegaan. Hier het ’n vrou met die naam Marta+ hom as ’n gas in haar huis ontvang. 39 Sy het ook ’n suster met die naam Maria gehad, wat by die Here se voete gaan sit en luister het na wat hy gesê het.*