Psalm 118:25, 26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Jehovah, red ons, asseblief, ons smeek u! Jehovah, gee ons die oorwinning, asseblief! 26 Geseënd is die een wat in die naam van Jehovah kom.+ Ons seën julle uit die huis van Jehovah.
25 Jehovah, red ons, asseblief, ons smeek u! Jehovah, gee ons die oorwinning, asseblief! 26 Geseënd is die een wat in die naam van Jehovah kom.+ Ons seën julle uit die huis van Jehovah.