Lukas 24:51, 52 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Terwyl hy hulle geseën het, is hy van hulle geskei en na die hemel opgeneem.+ 52 Hulle het aan hom eer bewys* en met groot vreugde na Jerusalem teruggekeer.+
51 Terwyl hy hulle geseën het, is hy van hulle geskei en na die hemel opgeneem.+ 52 Hulle het aan hom eer bewys* en met groot vreugde na Jerusalem teruggekeer.+