-
Markus 11:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Toe het hulle in Jerusalem aangekom. Daar het hy in die tempel ingegaan en die mense begin uitjaag wat in die tempel koop en verkoop, en hy het die tafels van die geldwisselaars* en die stoele van die duiweverkopers omgegooi,+ 16 en hy het niemand toegelaat om enigiets deur die tempel te dra nie.
-