Markus 14:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Want die Seun van die mens gaan weg, net soos daar oor hom geskryf is, maar dit sal sleg gaan met die man deur wie die Seun van die mens verraai word!+ Dit sou vir daardie man beter gewees het as hy nooit gebore was nie.”+
21 Want die Seun van die mens gaan weg, net soos daar oor hom geskryf is, maar dit sal sleg gaan met die man deur wie die Seun van die mens verraai word!+ Dit sou vir daardie man beter gewees het as hy nooit gebore was nie.”+