Psalm 12:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die woorde van Jehovah is suiwer.+ Dit is soos silwer wat in ’n kleioond* gesuiwer is, sewe keer gereinig. Psalm 119:151 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 151 U is naby, o Jehovah,+en al u gebooie is waarheid.+ Psalm 119:160 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 160 Die hele inhoud van u woord is waarheid,+en al u regverdige oordele duur vir ewig.
6 Die woorde van Jehovah is suiwer.+ Dit is soos silwer wat in ’n kleioond* gesuiwer is, sewe keer gereinig.