Matteus 26:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Die mense wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouermanne bymekaargekom het.+ Johannes 18:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe het Annas hom in boeie na Kaʹjafas die hoëpriester gestuur.+
57 Die mense wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouermanne bymekaargekom het.+