24 Op die eerste dag van die week het hulle baie vroeg na die graf gekom en die speserye gebring wat hulle voorberei het.+ 2 Maar hulle het gesien dat die klip voor die graf weggerol is,+ 3 en toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus daar gevind nie.+