Psalm 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want u sal my* nie in die Graf* los nie.+ U sal nie toelaat dat u lojale kneg in die graf bly nie.*+ Matteus 16:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Van daardie tyd af het Jesus aan sy dissipels begin verduidelik dat hy na Jerusalem moet gaan en baie sou ly as gevolg van die ouermanne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en dat hy doodgemaak moet word en op die derde dag opgewek sou word.+ Handelinge 2:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 want u sal my* nie in die Graf* los nie, en u sal ook nie toelaat dat u lojale kneg ontbind nie.+
10 Want u sal my* nie in die Graf* los nie.+ U sal nie toelaat dat u lojale kneg in die graf bly nie.*+
21 Van daardie tyd af het Jesus aan sy dissipels begin verduidelik dat hy na Jerusalem moet gaan en baie sou ly as gevolg van die ouermanne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en dat hy doodgemaak moet word en op die derde dag opgewek sou word.+