Johannes 20:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Dit was laat op daardie dag, die eerste dag van die week, en die deure waar die dissipels was, was gesluit omdat hulle bang was vir die Jode. Toe het Jesus gekom en tussen hulle gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+
19 Dit was laat op daardie dag, die eerste dag van die week, en die deure waar die dissipels was, was gesluit omdat hulle bang was vir die Jode. Toe het Jesus gekom en tussen hulle gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+