Johannes 11:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daarom het Tomas, wat die Tweeling genoem is, vir die ander dissipels gesê: “Laat ons ook gaan, sodat ons saam met hom kan sterf.”+ Johannes 20:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Maar Tomas,+ een van die Twaalf, wat die Tweeling genoem is, was nie by hulle toe Jesus gekom het nie.
16 Daarom het Tomas, wat die Tweeling genoem is, vir die ander dissipels gesê: “Laat ons ook gaan, sodat ons saam met hom kan sterf.”+
24 Maar Tomas,+ een van die Twaalf, wat die Tweeling genoem is, was nie by hulle toe Jesus gekom het nie.