Handelinge 5:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 ’n Man met die naam Ananiʹas het saam met sy vrou Saffiʹra ’n eiendom verkoop. 2 Maar hy het in die geheim van die geld teruggehou terwyl sy vrou daarvan geweet het, en hy het net ’n gedeelte gebring en dit by die apostels se voete neergesit.+
5 ’n Man met die naam Ananiʹas het saam met sy vrou Saffiʹra ’n eiendom verkoop. 2 Maar hy het in die geheim van die geld teruggehou terwyl sy vrou daarvan geweet het, en hy het net ’n gedeelte gebring en dit by die apostels se voete neergesit.+