Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Weens sy bitter lyding sal hy tevrede wees met wat hy sal sien.

      Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+

      baie mense help om ’n regverdige posisie te verkry,+

      en hy sal hulle sondes dra.+

  • Handelinge 2:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Petrus het vir hulle gesê: “Toon berou,+ en laat elkeen van julle in die naam van Jesus Christus gedoop word+ sodat julle sondes vergewe kan word.+ Dan sal julle die heilige gees as ’n vrye gawe ontvang.

  • Handelinge 10:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Al die profete het van hom getuig+ en gesê dat die sondes van elkeen wat geloof in hom stel, deur sy naam vergewe sal word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel