Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 45:9-11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Maak gou en gaan terug na my pa toe, en sê vir hom: ‘Dít is wat u seun Josef gesê het: “God het my as heer oor die hele Egipte aangestel.+ Kom so gou as moontlik na my toe.+ 10 U moet in die land Gosen woon,+ sodat u naby my sal wees – u, u kinders, u kleinkinders, u beeste, u kleinvee en alles wat u het. 11 Daar sal ek kos aan u voorsien, want daar is nog vyf jaar van hongersnood oor.+ Dan sal u en u huis en alles wat u het, nie in armoede verval nie.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel