1 Konings 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die 480ste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het,+ in die vierde jaar nadat Salomo koning oor Israel geword het, in die maand Sif*+ (dit wil sê die tweede maand), het hy die huis van Jehovah* begin bou.+
6 In die 480ste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het,+ in die vierde jaar nadat Salomo koning oor Israel geword het, in die maand Sif*+ (dit wil sê die tweede maand), het hy die huis van Jehovah* begin bou.+