1 Konings 17:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Eliʹa het die kind geneem en hom van die dakvertrek af in die huis ingebring en hom vir sy ma gegee. En Eliʹa het gesê: “Kyk, jou seun lewe.”+
23 Eliʹa het die kind geneem en hom van die dakvertrek af in die huis ingebring en hom vir sy ma gegee. En Eliʹa het gesê: “Kyk, jou seun lewe.”+