Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 13:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Terwyl hulle Jehovah* gedien het* en gevas het, het die heilige gees gesê: “Sonder Barʹnabas en Saulus vir my af+ sodat hulle die werk kan doen waarvoor ek hulle geroep het.”+

  • Handelinge 15:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Want die heilige gees+ en ons het besluit om geen verdere las vir julle by te voeg nie, behalwe hierdie noodsaaklike dinge:

  • Handelinge 16:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hulle het ook deur Friʹgië en Galaʹsië+ gereis omdat hulle deur die heilige gees verbied is om die woord in die provinsie Asië te verkondig.

  • Handelinge 20:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Ek weet net dat die heilige gees my van stad tot stad herhaaldelik waarsku dat gevangenskap en vervolging op my wag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel