Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Julle moet 50 dae tel,+ met ander woorde tot die dag ná die sewende Sabbat, en dan moet julle ’n nuwe graanoffer vir Jehovah aanbied.+

  • Deuteronomium 16:9-11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Jy moet sewe weke aftel. Jy moet sewe weke begin aftel vandat jy die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan steek.+ 10 Dan moet jy die Fees van die Weke vir Jehovah jou God vier+ met die vrywillige offer van jou hand. Dit moet in verhouding wees tot die seën wat Jehovah jou God jou gee.+ 11 En jy moet bly wees voor Jehovah jou God, jy en jou seun, jou dogter, jou slaaf, jou slavin, die Leviet wat in julle stede* is, die uitlander wat onder julle woon, die weeskind* en die weduwee wat by julle is, op die plek wat Jehovah jou God vir sy naam uitkies.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel