-
Matteus 16:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Ek sal vir jou die sleutels van die Koninkryk van die hemel gee, en wat jy ook al op die aarde bind, sal reeds in die hemel gebind wees, en wat jy ook al op die aarde losmaak, sal reeds in die hemel losgemaak wees.”
-