Handelinge 11:29, 30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Toe het die dissipels besluit om iets* te stuur om die broers in Judeʹa te help.+ Elkeen het bygedra volgens wat hy kon bekostig,+ 30 en hulle het dit gedoen en dit saam met Barʹnabas en Saulus na die ouermanne gestuur.+
29 Toe het die dissipels besluit om iets* te stuur om die broers in Judeʹa te help.+ Elkeen het bygedra volgens wat hy kon bekostig,+ 30 en hulle het dit gedoen en dit saam met Barʹnabas en Saulus na die ouermanne gestuur.+