21 Toe het hy die stam van Benjamin volgens sy families laat nader kom, en die familie van die Matriete is gekies. Uiteindelik is Saul, die seun van Kis, gekies.+ Maar toe hulle hom gaan soek, kon hulle hom nêrens kry nie.
15 Die hele volk het na Gilgal gegaan, en in Gilgal het hulle Saul voor Jehovah koning gemaak. Toe het hulle daar voor Jehovah vrede-offers* gebring,+ en Saul en al die manne van Israel het vreugdevol feesgevier.+