Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 God het verder vir Abraham gesê: “Wat jou betref, jy moet my verbond hou, jy en jou nageslag* in al hulle geslagte. 10 Dít is my verbond tussen my en julle wat julle en julle nageslag* moet nakom: Almal wat manlik is onder julle, moet besny word.+

  • Eksodus 12:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 As ’n uitlander by julle woon en hy die Pasga vir Jehovah wil vier, moet almal by hom wat manlik is, besny word. Dan mag hy nader kom om dit te vier, en hy sal soos ’n gebore Israeliet word. Maar ’n man wat nie besny is nie, mag nie daarvan eet nie.+

  • Levitikus 12:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Sê vir die Israeliete: ‘As ’n vrou swanger word* en aan ’n seun geboorte gee, sal sy sewe dae onrein wees, net soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer.+ 3 Op die agtste dag moet hy besny word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel