Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 As ’n uitlander by julle woon en hy die Pasga vir Jehovah wil vier, moet almal by hom wat manlik is, besny word. Dan mag hy nader kom om dit te vier, en hy sal soos ’n gebore Israeliet word. Maar ’n man wat nie besny is nie, mag nie daarvan eet nie.+

  • Handelinge 11:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En toe Petrus na Jerusalem gekom het, het dié wat wou hê dat mense besny moet word,+ hom begin kritiseer* 3 en gesê: “Jy het in die huis van mans ingegaan wat nie besny is nie en saam met hulle geëet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel