-
Handelinge 19:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 ’n Man met die naam Demeʹtrius, ’n silwersmid, het silwertempeltjies gemaak wat soos die tempel van Arʹtemis gelyk het. Hy en die ander ambagsmanne het ’n groot wins gemaak.+ 25 Hy het hulle en nog ander ambagsmanne bymekaargeroep en gesê: “Manne, julle weet goed dat dit hierdie werk is wat ons voorspoedig maak.
-