Psalm 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want u sal my* nie in die Graf* los nie.+ U sal nie toelaat dat u lojale kneg in die graf bly nie.*+ Lukas 24:45, 46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Toe het hy hulle verstande ten volle geopen sodat hulle kon verstaan wat die Skrif beteken,+ 46 en hy het vir hulle gesê: “Daar is geskryf dat die Christus sou ly en op die derde dag uit die dood sou opstaan.+
10 Want u sal my* nie in die Graf* los nie.+ U sal nie toelaat dat u lojale kneg in die graf bly nie.*+
45 Toe het hy hulle verstande ten volle geopen sodat hulle kon verstaan wat die Skrif beteken,+ 46 en hy het vir hulle gesê: “Daar is geskryf dat die Christus sou ly en op die derde dag uit die dood sou opstaan.+