Handelinge 14:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Maar die Jode wat nie geglo het nie, het die mense* van die nasies teen die broers opgesteek en hulle beïnvloed om die broers te haat.+ Handelinge 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Maar Jode van Antioʹgië en Ikoʹnium het daar aangekom en die skare omgepraat,+ en hulle het Paulus met klippe gegooi en hom tot buite die stad gesleep, want hulle het gedink hy is dood.+
2 Maar die Jode wat nie geglo het nie, het die mense* van die nasies teen die broers opgesteek en hulle beïnvloed om die broers te haat.+
19 Maar Jode van Antioʹgië en Ikoʹnium het daar aangekom en die skare omgepraat,+ en hulle het Paulus met klippe gegooi en hom tot buite die stad gesleep, want hulle het gedink hy is dood.+