16Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. Daar was ’n dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse pa, 2 en die broers in Listra en Ikoʹnium het goeie dinge oor hom gesê.
2 Ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar* in die goeie nuus oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak* en julle in julle geloof te vertroos,