29 Ek het uitgevind dat hy beskuldig word van dinge wat met hulle Wet verband hou,+ maar dat hy niks gedoen het wat die dood of tronkstraf verdien nie.
19 Daar was net sekere dinge waaroor hulle nie met hom saamgestem het nie. Dit het verband gehou met hulle eie godsdiens*+ en met ’n man met die naam Jesus wat dood is, maar Paulus het bly beweer dat hy nog lewe.+