Efesiërs 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy het die oë van julle harte geopen sodat julle kan weet tot watter hoop hy julle geroep het, watter glorieryke rykdom hy as ’n erfenis vir die heiliges sal gee+ Kolossense 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En doen dit terwyl julle die Vader dank, want hy het julle geskik gemaak om die erfenis te ontvang wat aan die heiliges behoort+ wat in die lig is.
18 Hy het die oë van julle harte geopen sodat julle kan weet tot watter hoop hy julle geroep het, watter glorieryke rykdom hy as ’n erfenis vir die heiliges sal gee+
12 En doen dit terwyl julle die Vader dank, want hy het julle geskik gemaak om die erfenis te ontvang wat aan die heiliges behoort+ wat in die lig is.