-
Handelinge 21:30, 31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 Daar was ’n opskudding in die hele stad, en die mense het saam aangehardloop gekom en Paulus gegryp en hom tot buite die tempel gesleep, en die deure is onmiddellik toegemaak. 31 Terwyl hulle hom probeer doodmaak het, het die bevelvoerder van die leërafdeling ’n boodskap gekry dat die hele Jerusalem in verwarring is,
-